Ogan Komering Ulu Selatan

Ligging

Ogan Komering Ulu Selatan (Indonesies: Kabupaten Ogan Komering Ulu Selatan, dikwels afgekort tot OKU Selatan) is 'n regentskap in die provinsie Suid-Sumatra. Die regentskap omvat 5 493,3 km² en tel 409 753 inwoners in 2012.

Die regentskap bestaan sedert 2010, toe die regentskap Ogan Komering Ulu in drie dele verdeel is: Ogan Komering Ulu, Ogan Komering Ulu Timur en Ogan Komering Ulu Selatan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy